Veronica Lake

Veronica Lake
Veronica Lake in 1942
Veronica Lake (1942)

Geboorte 14 November 1922
Brooklyn (Verenigde State)
Sterfte 7 Julie 1973
Burlington (Vermont)
Nasionaliteit Amerikaanse
Beroep(e) Aktrise

Veronica Lake (* 14 November 1922 in Brooklyn, Verenigde State, as Constance Frances Marie Pckelman; † 7 Julie 1973 in Burlington, Vermont) was 'n Amerikaanse aktrise wat gedurende die 1940's een van die top film sterre in Hollywood was.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy